Refentse - Koos du Plessis Medley download mp3

  • Artist: Refentse
  • Song: Koos du Plessis Medley
  • Genre: Pop
  • Length: 06:51
  • Size: 9.6MB
  • Bitrate: 192Kbps
Listen
Download Refentse - Koos du Plessis Medley

Top songs Refentse

# Song Bitrate Length
1 Refentse - Laurika Rauch Medley 192 05:13
2 Refentse - Die Blommetjie Medley 192 05:45

Comments

DjPrimitive401

2020-01-09 06:20:40 | Profile
Kleur is niks wanneer n mens na hierdie man se musirk luister. Hoe kan n mens nie hierdie man respekteer. Hy doen wonders vir suid afrikaanse musiek. Hoprlik sal daar meer sangers soos hy afrikaanse liedere sing. So trots op jou. Hou aan sing

Terezinha dejesus

2019-11-10 17:18:40 | Profile
Koos kon toor met die woorde.... Refentse kan toor met sy stem !!!!!!!! VIVA !

Jrock Davis

2018-10-13 14:45:25 | Profile
Ek hou nie eers van Afrikaanse musiek, maar ek luister graag Na Refentse. Jou stem is ongelooflik mooi.

Sauce PHam

2018-10-11 05:29:27 | Profile
Goosebumps galore. Jy het rerig die mooiste stem. Baie geluk vir die toekoms. Ek gaan defnitief jou album koop.

Kasandula Srujan

2018-10-07 21:55:46 | Profile
Koos sou Refentse met ope arms ontvang het...

Corey Paxson

2018-10-04 03:47:04 | Profile
Make me so homesick! You are amazing! May you live long and bring limitless happy tears and smiles to a world full of suffering hearts. Thanks , my brother.

Joyce Montecarlos

2018-10-02 07:20:35 | Profile
die man mag maar sing regtig as jy en karen zoid kan saam sing ek dink dit sal blerrie mooi wees

PORTRAYTHEVILLAIN

2018-09-22 13:54:36 | Profile
jinne jy doen sy liedjies die beste van almal wat ek al gehoor het try! Doen seblief hulle almal?? Dankie! So so mooi.

Prax R

2018-09-20 22:50:32 | Profile
Dit is nou nasie bou - beter as enige politikus.

prasun basu

2018-09-20 05:50:37 | Profile
Lief Koos Dup se musiek. Jou weergawe is besonders mooi. Dankie daarvoor!

Flatspot Games

2018-09-19 11:36:00 | Profile
Dis n leaker song die...

gaiafrog

2018-09-18 03:04:25 | Profile
This voice is perfect for Koos du Plessis songs.

Annabelle Hopoi

2018-09-16 15:32:13 | Profile
Sjoe, wat n suiwer diep stem